|
|
|
|
|

|
|
Gedagte vir
die week: "Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes, en wie
volop saai, sal volop oes." 2:Kor. 9.6 |
|
|
|
Boodskap van ons
leraars |
|
|
Baie welkom op ons gemeente se
webtuiste
Ons is 'n gemeente met 'n mooi storie van God se sorg en liefde.
Dit is ook nie 'n storie wat tot die verlede hoort nie, omdat God
nog elke dag sy verhaal met ons skryf. Ons hoop u kom iets om
hierdie storie agter in u kuier by ons. Ons wil sommer ook u
besoekers of voornemende lidmate uitnooi om deel te word van ons
gemeente en om saam te help skryf aan 'n verhaal wat God eer. Neem
ook vrymoedigheid om te reageer op wat u lees en maak gerus
voorstelle.
Piet Botha
Robert de K. Rotteveel
Leraars |
|
|