| |
ABRAHAM KRIEL KINDERHUIS - KLEUTER
HUIS
1
Claude van der Wath - 14 jaar - Gr 7 - Laerskool Horison.
Belangstellings:
Rugby, rekenaarspeletjies skets, swem
Hy sing in die kinderhuiskoor.
Sal graag die volgende wou items hê: rugby stewels, sketspotlode . en
sketsboeke
2
Rosario Williams - 14 jaar - Gr 7 - Laerskool Horison
Belangstellings:
Rugby. Rekenaarspeletjies, skets, swem.
Hy sing in die kinderhuiskoor, neem deel aan drama opvoerings by die
kinderhuis
Sal graag die volgende items wou hê; rugbystewels, sketspotlode en
sketsboeke
3
Lionel Brits - 13 jaar - O2 - Laerskool Roodepoort
Belangstellings:
Rugby , krieket swem en skets
Hy sou graag die volgende wou hê: krieket kolf en bal.
4
Shane Venter - 7 jaar - Gr 1 - Laerskool Gustav Preller
Hy is life vir fietsry
Hy is hiperaktief en was onlangs vir ses weke in Baragwanath hospital
vir behandeling. Die medikasie wat hy tans ontvang werk goed
5
Kelvin Seekoei - 7 jaar - Gr 0 - Jim Fouche Laerskool
Hy beoefen gimnastiek en atletiek en het medaljes vir gimnastiek verower.
Hy hou ook van inkleur
6
Carl van Rooyen - 7 jaar - Gr 0 - Jim Fouche Laerskool
Hy hou van fietsry en inkleur
7
Shakir Jordan - 6 jaar - Gr 6 - Jim Fouche Laerskool
Hy is ‘n lid van die kinderhuis koor en hou van teken en gimnastiek
8
CJ van Aswegen - 7 jaar - Gr 1 - Jim Fouche Laerskool
Hy hou van TV kyk
9
Morne Bruwer - 5jaar - Kammaland Kleuterskool
Hy hou van speel, fietsry en sing en is life vir plaasdiere
10
Darren Bruwer - 4 jaar - Kammaland Kleuterskool
Hy is almal in die huis se liefling en stoei met almal . Hy hou van
lekkers
Huismoeder : Elize Henn
Sy het drie kinders; Quinteline(20), Julida(13) en Nel- Marie (10) wat
saam met haar in die kinderhuis woon. Quinteline is ook die huis se
bystaan moeder.
|
|