Brackendal

Foto Album

 

klik op die klein fotos om 'n groter weergawe te sien
muis-oor die fotos vir 'n beskrywing


Belydenisaflegging 26 Oktober 2008 - Klik vir fotos


Francois ontvang sy rolstoel

   

 

   


Voorstelling vann nuwe kerkraadslede 20 Nov 2005


Belydenisaflegging 2005 - Klik vir fotos


Klik hier vir fotos van die Super Sewe Kamp 2005


 

Na afloop van die Lentefeesdiens op 18 September 2005, plant Tienie Strydom,
ons koster, 'n boom by die kerk as 'n simbool van ons geloof en hoop.


Opgradering van Moederskamer

Nico Dyzel se omgeegroep het die moederskamer opgradeer.


Rina Hugo en Jannie Moolman Musiekaand - 14 Mei 2005

   

   

   

Klik hier vir fotos geneem by die Gemeentekamp By Weesgerus
15 - 17 April 2005 


Die Cantare Kinderkoor tree by ons op
6 Maart 2005


Rina Pretorius kom sing by ons - 31 Oktober 2004


Belydenisaflegging  - 10 Oktober 2004 (klik)


Hans en Willa Nieuwoudt vier hulle 50ste huweliksherdenking - 3 Julie 2004


Gemeentefees-ontbyt  - 22 Mei 2004 (klik hier)

 
 
 

Gemeentekamp 2004 (klik hier)

 
 
 
 

Arnold de Wet besoek ons

 
  Tydens 'n spesiale aanddiens op 16 Mei 2004 tree Arnold de Wet by ons op.  
 

klik op die foto vir 'n groter weergawe

 
 

 
 

 

 
 

Op Sondagaand, 23 November 2003, vind die jaarlikse Kerssangdiens plaas.
Die fotos vertel die verhaal.

 
 

 

 
 

 
     
     
 
 
 

Ons sê Dankie!

 
 

Tydens die Dankdiens op 2 November word dankie gesê aan verskeie gemeentelede
vir hul harde werk en toewyding.

 
 

Die Groep wat wegneemetes voorberei het

Japie se omgeegroep wat verantwoordelik was vir die Gemeentefees-reëlings

Wynand en Louise van Vuuren wat 'n suksesvolle gholfdag gereël het

 
     
 

Marlia en Marlene, ons predikantsvrouens

Margaret en Christa, twee staatmakers

 
 
 
 

 
 

Patsy en Tienie, ons koster, vier hulle 40ste huweliksherdenking!.Veels geluk! ..Mag julle nog lank vir mekaar gespaar bly!

 
 
 
 

Belydenisaflegging - 12 Oktober 2003

 
     
 

       

 

     
 
 
 
 

 
 

Ds.Robert en Ds. Piet blaas die kerse uit tydens die gemeente se 20ste verjaardagviering

 
 

 

 
 

Gemeentefees-konsert - 30 Augustus 2003

 
 

     

     

     

     

     

     

     
     
 
 
 
 

Gemeentefees-ontbyt

 
 

Vanoggend, 9 Augustus begin die Agapé omgeegroep die gemeentefees-verrigtinge met 'n gemeente-ontbyt. Almal teen woordig smul aan die lekker ontbyt terwyl geluister word na die sang van Carina Kruger en Madeleen Engelbrecht.

 
 

Die manne op vrouedag!

Maak gou, ons is honger!

   

Hennetafel op vrouedag

   

Opskep! Die mense is honger!

   

Madeleen en Carina ontvang blomme

 
 
 
 

Ons mense is besig

 
 

Hester en Beppie hard aan die werk in die kerkkantoor

Tienie, Gawie en Hans besig met die jongste uitgawe van die Brackendaller

Die vlytige laat-oes dames hang uit vir 'n troue

 
 
 
 

Chris Harmse, bekende atleet, besoek ons op 1 Junie, 2003