|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Gedurende die naweek van 30 April/2 Mei vertrek 'n groep van
ons na Weesgerus naby Nylstroom vir 'n gesellige naweek van pret en samesyn.
gedurednde die middag en aand van 30 April arriveer die kampeerdersen sommer
gou-gou is al die tente opgeslaan en karavane georganiseer. Na 'n kort
verwelkoming om 21:00 gaan party slaap terwyl ander tot laat gesels.
Saterdag skop af met ontbyt and daarna kom ons in die saal
saam vir 'n oggend van bybelstudie. Maar eers 'n kenmekaar item wat eindig
met Japie se gesig vol mee!! Na Sondagoggend se ontbyt is daar erediens in die saal waarne ons begin tente afbreek en karavane regpag vir die terugtog huistoe. |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Klik op die fotos vir 'n groter weergawe |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||