|

|

|
|
Ds. Piet was op sy eie
daar en was terdeë bederf! |
Chris spog dat hy 2 eiers
gelyk kan breek |
| |
|
|
 |
 |
|
Die dames berei ontbyt
|
Lorraine, Ds. Piet en
Chris geniet brekfis |
| |
|
|
 |
 |
|
Skottelgoed was met 'n
glimlag! |
Ons veelsydige koster! |
| |
|
|

|

|
|
Kenmekaar en speleties in
die saal |
Uitgevang, Ds. Piet, jy
mag NIE jou hand gebruik nie! |
| |
|
|

|

|
|
Blaas daai snesie! |
Versigtig sny, Japie! |
| |
|
|

|

|
|
SOEK daai muntstuk! |
Gereed vir bybelstudie en
samesang |
| |
|
|

|

|
|
Samesang |
Steek die vure aan! |
| |
|
|

|

|
|
Vele hande maak ligte werk
(en lekker kos!) |
Lekker kuier by die
braaivure |
| |
|
|

|

|
|
Wat's 'n braaivleis nou
sonder 'n bietjie rook? |
ALMAL is rugbykenners! |
| |
|
|

|

|
|
Hannie se voël kamp saam! |
Tentseile word drooggemaak |
| |
|